Skep Druk- en Verpakkingsontwerpe

Closed Posted 7 years ago Paid on delivery
Closed Paid on delivery

Ontwerp 'n plakker om op vleispakkies te plaas. Die afmetings is 60 mm wyd en 70 mm hoog. Volkleur. Dit is vleis wat direk deur die boer aan eindverbruiker gelewer word. Die besigheid se naam is Watertrap Boerdery. Die plakker moet die volgende woorde op he.

"Watertrap Boerdery". "BEES / BEEF" "Slagdatum" (Die datum moet met die hand op die plakker ingeskryf kan word) "Bestel aanlyn by [login to view URL]" "Slagspreuk soos op webtuiste indien spasie dit toelaat. Foto gallery op webtuiste beskikbaar. Kleurskema wat ons tans gebruik is sepia en sian (cyan).

Brochure Design Corporate Identity Covers & Packaging Graphic Design Logo Design

Project ID: #13117568

About the project

3 proposals Remote project Active 7 years ago

3 freelancers are bidding on average R3240 for this job

alekchapel

hello. i will be glad to offer my candidacy. my work can be seen in my profile or on the website www.alekchapel.ru. If you have any question - ask

R3888 ZAR in 3 days
(91 Reviews)
6.6